top of page
![](https://static.wixstatic.com/media/11062b_2042bb7351284f0f982e4787d37415e6f000.jpg/v1/fill/w_1920,h_1080,al_c,q_90,enc_avif,quality_auto/11062b_2042bb7351284f0f982e4787d37415e6f000.jpg)
![](https://static.wixstatic.com/media/2d32cd_91bbb6c977814e24af17a119b00bf1a3~mv2.jpg/v1/fill/w_696,h_522,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/2d32cd_91bbb6c977814e24af17a119b00bf1a3~mv2.jpg)
![](https://static.wixstatic.com/media/2d32cd_4754ec9188754185b779d3276af6ddec~mv2.jpg/v1/crop/x_82,y_0,w_485,h_720/fill/w_582,h_864,al_c,lg_1,q_85,enc_avif,quality_auto/2d32cd_4754ec9188754185b779d3276af6ddec~mv2.jpg)
Moontlike antwoord briefie
Jesus
Baie dankie vir die uitnodiging.
Ek stem saam dat ek baie verkeerde dinge doen, en ek is jammer.
Dit is vir my baie erg om te dink dat U in my plek gestraf is, daarom wil ek graag sê: baie dankie. Ek glo dat U dit vir my gedoen het en baie lief is vir my.
(Dui jou keuse aan met ’n regmerkie)
□ Ek wil graag U kind wees, ek wil graag lewe volgens U wil, help my asb.
□ Ek wil eers nog bietjie hieroor dink. Ek is bang dit is vervelig om U kind te
wees of dat ek my maats en ander dinge sal verloor.
□ Ek verstaan nie al die goed nie en sukkel om dit te glo. Ek sal iemand soek met wie ek hieroor kan praat.
As jy vandag besluit het dat jy nog nie reg is om die keuse te maak nie, praat met iemand daaroor.
As jy gekies het om God se kind te wees kan jy vandag fees vier, Want jy is nou 'n konngskind!
Hy is besig om spesiaal vir jou 'n plekkie in die hemel reg te maak!
![](https://static.wixstatic.com/media/2d32cd_4754ec9188754185b779d3276af6ddec~mv2.jpg/v1/crop/x_82,y_521,w_485,h_114/fill/w_679,h_160,al_c,lg_1,q_80,enc_avif,quality_auto/2d32cd_4754ec9188754185b779d3276af6ddec~mv2.jpg)
![](https://static.wixstatic.com/media/194e52992d8a34500f88212dec4be163.png/v1/fill/w_70,h_134,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/194e52992d8a34500f88212dec4be163.png)
Bid dat die Here in jou hart sal werk om die regte besluit op die regte tyd te neem.
As daar goeters is wat jou pla, of wat jy nie verstaan nie, praat met iemand daaroor, of skakel (011) 334-1200. (Radio Kansel se mense sal jou graag help.)
Jesus bly lief vir JOu
wat ookal
jy besluit!
bottom of page