top of page

WIE EN WAT IS SKATKIS?

skatkis tydskrif
dolfyn skatkis tydskrif voorblad
skatkis tydskrif inhoud
Skatkis tydskrif
Skatkis tydskrif

Skatkis is vanaf  2006 gepubliseer as ‘n opwindende kindertydskrif met ‘n verskil: dit is opvoedkundig en pret, maar geskryf vanuit ‘n Christelike perspektief. Ons wil juis ons kinders bereik met die Goeie Nuus.

 

Ons het egter besluit om verskeie artikels uit die vorige tydskrifte gratis op die web beskikbaar te stel.

Artikels is geskryf vir lekker lees, help met skooltake en om geestelike voedsel vir die siel te bied

 

Wat bied ons?

Ons skryf artikels wat nuttig is vir die kinders se skooltake, asook lekker-lees-stories, breinknopers, handwerk idees en stof vir geestelike groei.

 

Ons bied ook artikels wat moedelose ouers kan help om hul kinders te help.

© 2023 by SKATKIS. Proudly created with Wix.com

  • Facebook Social Icon
  • Twitter Social Icon
  • Google+ Social Icon
bottom of page